+27 (39) 319 2729

Welcome to TO Strand

 

  T O Strand Holiday Resort was founded in 1963 and belongs to the South African Education Foundation. During the past 44 years, our resort has developed into a unique holiday resort. Situated on a secluded swimming beach, approximately 26km south of Margate and 10km north of the Wild Coast Sun, with lovely trees and a lagoon, the tranquil atmosphere makes it a wonderful place for holidays by the members and the general public. Our resort, rich in bird life and smaller antelope, is surrounded with peace and tranquillity and boasts with 62 self catering chalets & 18 self catering flats and a 4-star graded caravan park with 137 electrified camp sites with two ablution blocks.

 We also have an ultra modern conference facility, kiosk and restaurant to fulfill all your needs. Our 2 swimming pools, tennis court, putt-putt course and other activities will surely keep your family busy if you decide not to laze away on the beautiful beach.

 School camps at TO Strand Resort is also an experience we promise you will always remember. Our two dormitories can sleep 24 per dormitory with kitchen and undercover lapa for smaller groups. Plus our amazing entertainment team will ensure you will book your next camp with us again and again.

 Come and enjoy the peace and tranquility at a resort where the individual still counts.

Like us on Facebook

2 days ago

To Strand

En dis hoe ons rol.Veldskool op sy beste! ... See MoreSee Less

View on Facebook

4 days ago

To Strand

Ons gesels net-nou lekker saam op Pretoria FM oor ons Veldskoolprogramme.Skakel in 104.2fm ... See MoreSee Less

View on Facebook

4 days ago

To Strand

Volg ons op Instagram to_strand! ... See MoreSee Less

View on Facebook

5 days ago

To Strand

TO Strand kuier bietjie Maandag-oggend in Pretoria en gesels saam op Pretoria FM so om-en-by 08:45.
"Tune" in en luister saam!
... See MoreSee Less

View on Facebook

7 days ago

To Strand

Dagboek solank die datum.Ons gaan rondhol en vuil word!
Hou die spasie dop!
... See MoreSee Less

View on Facebook

3 weeks ago

To Strand

Kampering in die Maart -skoolvakansie R665/staanplek/dag/6 persone.
t.039 319 2729
... See MoreSee Less

View on Facebook

3 weeks ago

To Strand

Die toer is 50% uitverkoop.Vir die wat nog hieroor dink, julle sal moet roer!
t. 039 319 2729
ferdip@tostrand.net
... See MoreSee Less

View on Facebook

4 weeks ago

To Strand

TO Strand is opsoek na 4 internskapsstudente (2 mans en 2 dames) wat die res van die jaar wil deel vorm van 'n skoolfasiliteerdersprogram.
Indien jy pas uit matriek is en kans sien vir die unieke uitdaging, kontak ons gerus. Ons lei die studente op in die bedryf en terwyl hulle leer verdien hul salaris daarby.
Epos 'n kort CV, kleurfoto en rede waarom jy deel wil vorm van die avontuur na
ferdip@tostrand.net voor 28 Feb 2019.
t.039 319 2729
... See MoreSee Less

View on Facebook

4 weeks ago

To Strand

Besoek TO Strand by die Pretoria FM vakansieskou, Gallagher Estate hierdie naweek .Indien jy jou skool se volgende toer by ons bespreek die naweek kan jy 50% korting ontvang op die fasilitering! Dit kan 'n GROOT besparing wees. ... See MoreSee Less

View on Facebook

4 weeks ago

To Strand

m.facebook.com/story.php?story_fbid=1956960377674893&id=191019884268960Die Karavaan-, Kamp- en Bestemmingskou is vanjaar groter en spog met ‘n groter verskeidenheid as ooit tevore!

Maak seker jy besoek die skou van 22 tot 24 Februarie by die Gallagher-konferensiesentrum in Midrand vir die heel nuutste in die wêreld van woonwaens, tente, kampeertoerusting en tegnologie vir die buitelewe!

Jy kan ook jou droomvakansie teen baie spesiale pryse ’n werklikheid maak!

Bekostigbare toegang, goedkoop, veilige parkering, groot pryse te wen en kos vir elke smaak.

Jou grootste verwagtings gaan oortref word by die Karavaan-, Kamp- en Bestemmingskou van 22 tot 24 Februarie!

Kaartjies is beskikbaar by die hekke, of bespreek vandag nog aanlyn by Webtickets!

Vir meer inligting, besoek www.pretoriafm.co.za.

Forever Resorts South Africa
Gallagher Convention Centre
Webtickets
... See MoreSee Less

View on Facebook