+27 (39) 319 2729

SCHOOL CAMPS

TO Strand Resort is one of the most popular school tour destinations in KZN and can accommodate 300 pupils on a sharing basis. We also have a youth camp, Camp Boboyi, consisting of dormitories which can sleep 48 pupils in two separate rooms of 24 beds each. This camp has its own kitchen, lecture room and lapa. The Chalets can also be used to accommodate groups.

Your school tour programme can be tailored to suit your individual requirements as to what activities you would like to take part in during your camp. We will then propose a programme based on what you request for your approval and subsequent quotation. Should you have any suggestions / activities that we do not have listed feel free to contact us and we will go out of our way to assist where we can.

TO Strand

TO Strand het 135 woonwastaanplekke & 93 selfsorg Chalets. Ons is geleë in Leisure Bay, 17km suid van Margate.Die oord het 'n 3* gradering en het direkte toegang tot 'n semi-privaat strand met lewensredders tydens naweke en skoolvakansies. Ons fokus op gesinsvakansies, sosiale groepe, spanbou, veldskool vir skole en konferensies. Vir ontspanning is daar 'n minigolfbaan, twee swembaddens,staproetes, tennisbaan, klim-en-klouter, restourant,wegneemetes en 'n vlugbalbaan. Die oord het 24-uur sekuriteit en 'n SAPD reserviskantoor op die perseel. Maandkampeerders is gaande om hier te vertoef en trek saam om die koue wintermaande te vermy van die Noorde. Tydens die vakansie sien alle gaste uit na die sardientjies wat noord trek en is vissemanne gaande oor die gebeurtenis. plaaslike branderplankryers is gretig om hand by te sit en ons sonsopkomste is die mooiste in die ooste!So....pak in en kom pak af by TO!

Posted by To Strand on Tuesday, 28 March 2017